Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (388 kerke)

Adres

62 Molen St
Potchefstroom
2520
Zuid-Afrika

Informatie

Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (388 kerke)

Website: https://www.gksa.org.za/

Kontakbesonderhede: Administratiewe Buro:

Adresse: 62 Molen St, Noordbrug, Potchefstroom, 2520

Tel: 018 297 3986/7/8/9;  Faks: 018 293 1042

Ons onderskrijf vijf beginsels van die Reformasie

Aan God alleen die eer ~ Soli Deo Gloria
Deur Christus alleen ~ Solo Christo
Slegs deur genade ~ Sola Gratia
Slegs die Skrif ~ Sola Scriptura
Slegs deur geloof ~ Sola Fide